Pastoor Willie de Jongh bring ervaring, warmte en toewyding na elke huweliks seremonie. As ‘n geregistreerde Huweliks Beampte met ‘n passie om betekenisvolle seremonies te skep, behartig pastoor Willie troues sedert 2020 as die hoof beampte by Wedding Crystals.
Wedding Crystals
read more


