Elri Diamante & Juwele
General Information
Vir meer as drie dekades ontwerp Elri al juwele wat kliënte so gelukkig maak dat die besigheid nog nooit ander bemarkingsmetodes as kliënt-aanbevelings hoef te gebruik het nie. Wat as ’n klein onderneming in Wolmaransstad begin het, het met die energie van die volgende geslag – dogter Rianca Smit en skoondogter Marlie de Koker – net verder uitgebrei. By Elri gaan dit nie net oor goud en edelstene nie, maar oor mense: elke stuk word met passie gemaak en elke kliënt ontvang persoonlike aandag.
Get a Quote
Contact Details
• Contact number: 063 694 5030 | 082 388 1907
• Email Address: elridiamondsandjewelry@gmail.com | elsabedk2806@gmail.com