Fijnbos Wedding & Lifestyle Photography
General Information
Ek is ‘n Fotograaf en is woonagtig in die pragtige Danabaai in Tuinroete, Suid Kaap. Dis my passie om met fotografie mense te ontmoet en hul liefde vir mekaar te kan vasvang met my lens.
Troues is my voorkeur, ook lief vir familie en portrait fotografie.
Ek hou daarvan om die fyner dingetjies vas te vang.
Die is my 10de jaar vir troues, maar portrait en familie sessies doen ek al van 2009.
Get a Quote
Contact Details
• Contact number: 082 451 5273
• Email Address: fijnbosweddingphotography@gmail.com
• Website: http://fijnbosweddingandlifestylephotography.mypixieset.com/
